afrikaans
Welcome to the 'afrikaans' tag page at Technorati. This page features content from the farthest reaches of the Blogosphere that authors have "tagged" with 'afrikaans'.
Are you an expert about 'afrikaans'? Do you want to be the Technorati authority on 'afrikaans'? You can write a description that will appear right here:
Join Blogcritics!
Latest blogosphere posts tagged “afrikaans”
-
Ampie Muller resenseer Die geheime kamer deur Corlia Fourie
BOOK SA - News —
Authority: 120
Uitspraak: stokkie In ’n bietjie meer as 300 bladsye en 80 hoofstukke speel hier ’n verhaal af wat (volgens die agterblad) “’n meesleurende sielkundige riller” is, “waar die magstryd tussen die ontvoerder en sy slagoffer ysingwekkend ontvou”. Die kern van die verhaal is dat ’n psigopaat by name ...1 hour ago -
Aldu Duminy resenseer Permanente ink deur Carina Diedericks-Hugo
BOOK SA - News —
Authority: 120
Uitspraak: wortel Permanente Ink, ‘n jeugroman deur Carina Diedericks-Hugo, se impak op Afrikaanse jeuglektuur sal beslis nie uitgewis kan word nie. Dié blitsverkoper is nie verniet verlede jaar as die naaswenner in Lapa se Jeugromanwedstryd aangewys nie. Volledige resensie in JIP Permanente ink ...23 hours ago -
Cook and Enjoy Surpasses Sales Milestone of 1 111 111 Copies
NB —
Authority: 112
1 111 111 copies of Cook and Enjoy sold! Cook and Enjoy and Kook en geniet by SJA de Villiers have just surpassed the sales figure of 1 111 111. This extremely popular cookbook, published by Human & Rousseau (an imprint of NB Publishers) remains on the top seller list. “ Cook and Enjoy is a ...1 day ago -
Reza van Rooyen resenseer Die marmerprinses deur Jeanette Morton
BOOK SA - Magazine —
Authority: 117
Uitspraak: wortel “Ek voel soms soos ‘n koppelteken. ‘n Koppelteken is nie belangrik nie. Mense lees bo-oor die koppelteken. Die sin gaan aan, of die koppelteken daar is of nie. Niemand sien hom eers raak nie.” Dis hoe Wilmien voel. En dis seker hoekom sy op die nuwe onderwyser by die skool, mnr. Paul le ...1 day ago -
Ronelda Kamfer en Abraham de Vries met Afrikaans Onbeperk-toekennings vereer
BOOK SA - Magazine —
Authority: 117
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees vereer vanjaar vir Abraham de Vries en Ronelda Kamfer met Afrikaans Onbeperk-toekennings vir hul verruiming en verryking van die leefwêreld van Afrikaans. Die Afrikaans Onbeperk-toekenning word jaarliks toegeken en het verlede jaar aan Ingrid Winterbach gegaan . Vanjaar ...2 days ago -
Pieter-Louis Myburgh resenseer The Sea of Wise Insects deur Terry Westby-Nunn
BOOK SA - News —
Authority: 120
Uitspraak: wortel Is die lewe ’n onvoorspelbare reis oor ’n hindernisbaan van opeenvolgende toevallighede of bepaal die noodlot die gebeure wat ons tref? Die hoofkarakter in die debuutroman deur Terry Westby-Nunn glo in laasgenoemde en in haar hoofkarakter, die arme Alice, se geval stuur die noodlot haar ...5 days ago -
Kerneels Breytenbach resenseer Shooting Angels deur Christopher Hope
BOOK SA - Reviews —
Authority: 112
Uitspraak: wortel Mens vra jou soms af hoe maklik of moeilik ‘n skrywer dit vir sy lesers moet maak. Watter soort toegewings is geregverdig, watter soort kortpaaie moet vermy word? Oorskat die skrywer sy leserspubliek, of onderskat hy hulle intelligensie? Wanneer die voltooide produk in jou hande lê, kan jy al ...6 days ago -
Karin Brynard resenseer Missing and Murdered deur Alan Morris
BOOK SA - News —
Authority: 120
Uitspraak: wortel Prof. Alan G. Morris bieg hy het ’n swakheid vir televisiereekse waarin die goeie ouens patoloë en nadoodse ondersoekers is. In sy boek delf hy veel dieper, ryker en harder – en met meer verrassende gevolge – na die waarheid as wat enige fliek of TV-reeks ooit sou kon. Volledige ...1 week ago -
Bernice van der Merwe Shares a Recipe for Vanilla Cupcakes
NB —
Authority: 112
Bernice van der Merwe, assistant food editor at You and Huisgenoot and author of One-Two-Three On The Table , shares her recipe for vanilla cupcakes topped with vanilla butter icing with Expresso: Ingredients : 1 ½ cups (375ml) flour ¾ cup (180ml) sugar 2 tsp baking powder ½ tsp salt ½ cup (125ml) ...1 week ago -
Heini Heydenrych resenseer Rang in der staten rij deur Dot Serfontein
BOOK SA - Magazine —
Authority: 117
Uitspraak: wortel Hierdie roman oor die ervarings van Vrystaatse burgers tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 het die eerste keer in 1979 verskyn. Dit vorm deel van die reeks boeke rondom die oorlog wat die afgelope twaalf jaar of wat die lig gesien het. ’n Mens kan jou wel afvra of die boek nog iets te sê ...1 week ago -
Speurhond Willem in die ruimte en ander prettige kinderboeke verskyn in Februarie
NB —
Authority: 112
Speurhond Willem in die ruimte Ná hulle vorige avonture in Europa, die Indiese Oseaan en die Bosveld neem Willem en Adriaan se nuutste sending hulle dié keer na selfs meer onbekende terrein: die Internasionale Ruimtestasie! Voor jy kan sê “gespikkelde spanjoel” is Willem en Adriaan op pad Baikonoer ...1 week ago -
Louis Jansen van Vuuren beleef ‘n wit winter in Frankryk
NB —
Authority: 112
Terwyl ons ‘n bloedige somer in Suid-Afrika beleef, het die sneeu uitgesak in Frankryk, waar die digter en beeldende kunstenaar Louis Jansen van Vuuren hom tans bevind. Hy skryf in besonder poëtiese taal – soms “apokalipties”, soms “humoristies” – oor die seisoensverandering. “Ek het die ...1 week ago -
Rodney Swigelaar resenseer Victor: My reis deur Victor Matfield en De Jongh Borchardt
BOOK SA - News —
Authority: 120
Uitspraak: wortel Dis nie net nog ’n onthulling van die doen en late van ’n sportlegende nie. Dis eerder ’n boek oor die najaag van drome en hoe die menslike gees teenspoed kan oorwin. Die outobiografie van Matfield, ’n legende, ikoon en ja, vir sommige dodelik aantreklik, is moeilik om neer te sit. ...1 week ago -
Spoofie! SA’s First Afrikaans Spoof Movie
Ideate —
Authority: 108
Spoofie! Die Wilde Weste, South Africa’s first full length “Afrikaans Dubbed Spoof Movie”, has officially launched it’s teaser trailer and website. Entrepreneur Remano de Beer made the entire movie himself. From writing and directing to sound and voice overs. “… Die Zefste Afrikaanse Fliek In ...1 week ago -
Maskew Miller Longman Announces 2012 Writers’ Workshops
BOOK SA - News —
Authority: 120
Towards the end of last year we announced the opening of submissions for the 2013 Maskew Miller Longman Youth Literature Awards . Now, we are delighted to be able to bring you news of the MML workshops, held annually to coincide with the competition as a means of guiding new and experienced writers in the genre of ...1 week ago -
Bettie Lambrecht resenseer Ringmaster of the Imagination
BOOK SA - Reviews —
Authority: 112
Uitspraak: wortel ’n Akkurater frase vir Fred Page, een van die vernaamste surrealistiese Suid-Afrikaanse kunstenaars uit die 1960’s en 1970’s bestaan kwalik. Met sy ongewone teenoormekaarstelling van voorwerpe wat skynbaar niks met mekaar te doen het nie, skok hy sintuie, gevoelens en gedagtes ...1 week ago -
Carolyn Meads ondersoek die aanpasbaarheid van e-boeke
BOOK SA - Reviews —
Authority: 112
Anita en Deon Meyer se kookboek Kom eet! , Koos Kombuis se memoir In die tyd van die kombi’s en die biografie Anton Rupert: ‘n Lewensverhaal deur Ebbe Dommisse en Willie Esterhuyse is al drie voorbeelde van boeke wat, om verskillende redes, kort ná hul verskyning bygewerk moes word. Met ...1 week ago -
Tertius Kapp resenseer Great South African Teachers
BOOK SA - Reviews —
Authority: 112
Uitspraak: wortel Die maatstawwe om ‘n boek soos hierdie te beoordeel, is nie voor die hand liggend nie. Om dieselfde soort verhouding wat mens met die skrywer van ‘n monograaf opbou met 104 bydraers te hê, is onmoontlik. Volledige resensie: Boeke24 Boekbesonderhede Great South African Teachers ...1 week ago -
Helene de Kock bewonder Elsa Joubert se gebruik van ruimte
NB —
Authority: 112
Helene de Kock lees graag Elsa Joubert se boeke omdat sy dit regkry om die “intieme wisselwerking wat ‘n mens met sy innerlike en uiterlike omgewing het” treffend uit te beeld. Die Kock het aan Beeld vertel dat Joubert se outobiografie, Reisiger , vir haar soos ‘n roman lees, waarin “die skrywer ...1 week ago -
Nuut: Verstaan jou baba se liggaamstaal en seine met Megan Faure se Jou nuwe baba
Penguin SA —
Authority: 111
Bekommer jy jou oor hoekom jou baba huil? Kry jy nie genoeg slaap nie? Geen tyd vir jouself nie? Jou nuwe baba wys vir jou dat die oplossing vir al hierdie probleme, en baie ander, geleë is in jou begrip van jou baba se liggaamstaal en seine. Jy kan hierdie kennis gebruik om ‘n buigsame roetine te skep wat ...1 week ago


Follow Technorati